Hoppa till sidans huvudinnehåll

Vuurwerke

Häftad, Afrikaans, 2017

AvJan Braai

289 kr

Tillfälligt slut


In die herverpakte sagteband uitgawe van Vuurwerke deel die bekende en ikoniese Jan Braai sy kennis van vuurmaak en vleis met al sy aanhangers. As daar een persoon is wat weet van braai dan is dit Jan Braai. Hy het al met duisende Suid-Afrikaners regoor die land gebraai en verstaan wat mense wil weet oor braai. Die boek bevat Jan se duidelike en deeglike instruksies vir die braai van steak, lampstjops, sosaties en beestert-potjie. As jy dit eers bemeester het, kan jy die braairibbetjie, lamsboud of spitbraai takel. Om nie te vergeet van die ou gunstelinge soos braaibroodtjies, stywe pap, mielies en selfs 'n nagereg of twee nie. Met die hardeband uitgawe van Vuurwerke wat meer as 20 000 kopiee verkoop het is die boek definitief 'n gunsteling onder Suid-Afrikaanse braailiefhebbers.

Produktinformation

  • Utgivningsdatum2017-06-20
  • Mått200 x 250 x 21 mm
  • Vikt1 g
  • FormatHäftad
  • SpråkAfrikaans
  • Antal sidor200
  • FörlagHuman & Rousseau (Pty) Ltd
  • ISBN9780798176033

Tillhör följande kategorier

Hoppa över listan

Mer från samma författare

Jan Braai - Braai, Häftad

Braai

Jan Braai

Häftad, 2016

299 kr

Jan Braai - Red Hot, Häftad

Red Hot

Jan Braai

Häftad, 2018

289 kr

Hoppa över listan

Du kanske också är intresserad av

Jan Braai - Red Hot, Häftad

Red Hot

Jan Braai

Häftad, 2018

289 kr

Jan Braai - Braai, Häftad

Braai

Jan Braai

Häftad, 2016

299 kr

Vuurwerke - Jan Braai - Häftad | Akademibokhandeln