Akademibokhandeln
Leon de Stadler, Marquerite de Stadler - Tesourus van Afrikaans, Inbunden

Inbunden, Afrikaans, 2020

Tesourus van Afrikaans

Av Leon de Stadler, Marquerite de Stadler

499 kr

Tillfälligt slut

Beskrivning
Die Tesourus van Afrikaans gee met meer as 140 000 inskrywings 'n uitstekende beeld van die besondere ontwikkeling en die wyse waarop die taal aangepas en gegroei het die afgelope 20 jaar. Dit ontsluit sinonieme, byna sinonieme, teenoorgesteldes, oorkoepelende woorde en wys betekenisverhoudinge tussen woorde uit. Vir diegene wat in Afrikaans belangstel en die taal effektief wil gebruik, is dit 'n besondere instrument. Die duisende woorde is in 855 kategorieë gerangskik.
Produktinformation
  • Utgivningsdatum: 2020-12-31
  • Mått: 152 x 234 x 15 mm
  • Vikt: 500 g
  • Format: Inbunden
  • Språk: Afrikaans
  • Antal sidor: 1 025
  • Förlag: Pharos Dictionaries
  • ISBN: 9781868902132
Utforska kategorier
Mer information

Leon de Stadler studeer aan die Universiteit Stellenbosch en behaal in 1977 sy M.A.-graad en in 1983 die D.Litt.-graad. Vanaf 1976 is hy aan die Departement Afrikaans en Nederlands (US) verbonde, eers junior lektor, en later as lektor, senior lektor, mede-professor en vanaf 1993 as professor, met dokumentanalise en -ontwerp as sy spesialisterrein. . Amanda de Stadler studeer van 1972 tot 1976 aan die Universiteit Stellenbosch en spesialiseer in onderwys vir kinders met leeruitdagings. In 1981 verwerf sy 'n vertalersdiploma aan die US en doen vryskutwerk tot sy in 2002 aangestel word as uitvoerende beampte van die Vriende van Afrikaans. In 2009 verwerf sy 'n M.Phil in Dokumentontwerp.

Recensioner i media

Select Guide Rating

Butikslager

Ej i lager i butik.

Betyg & recensioner

0 recensioner

Inga recensioner tillgängliga.