bokomslag Onsigbaar
Deckare

Onsigbaar

Deon Meyer

Pocket

379:-

Funktionen begränsas av dina webbläsarinställningar (t.ex. privat läge).

Uppskattad leveranstid 7-11 arbetsdagar

Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-

  • 384 sidor
  • 2013
Lemmer is 'n vryskut-lyfwag by Body Armour, waar hy laag af is op die pryslys, want hy's die een met die kriminele rekord, die gebrekkige sosiale vaardighede en die baie kort humeur. Maar wanneer die mooi, ryk Emma le Roux hom huur en begin vertel van onwaarskynlike bedreigings en 'n broer wat sy vas glo n 20 jaar soos 'n Lasarus uit die dood uit opgestaan het, gooi hy al sy Lemmer-wette by die venster uit en vat haar geld. En s begin 'n koorsagtige tog deur 'n wreld van gierigheid, korrupsie, ekologiese stryde, sameswerings ... en moord.
  • Författare: Deon Meyer
  • Format: Pocket/Paperback
  • ISBN: 9780798165501
  • Språk: Engelska
  • Antal sidor: 384
  • Utgivningsdatum: 2013-10-07
  • Förlag: Human & Rousseau (Pty) Ltd