Die Miniwoordeboek is 'n handige en bekostigbare gids met nuttige frases vir toeriste en sakereisigers. Dit is die ideale woordeboek om vinnig spelling na te gaan of die regte vertaling vir 'n woord te vind en sluit ook afkortings en akronieme in.
Produktinformation
- Utgivningsdatum2021-10-21
- Mått78 x 104 x 15 mm
- Vikt500 g
- FormatHäftad
- SpråkAfrikaans, Engelska
- Antal sidor664
- FörlagPharos Dictionaries
- ISBN9781868902521