bokomslag Leef in Kontak Leiersgids
Filosofi & religion

Leef in Kontak Leiersgids

Francois Carr

Pocket

219:-

Funktionen begränsas av dina webbläsarinställningar (t.ex. privat läge).

Uppskattad leveranstid 7-11 arbetsdagar

Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-

  • 58 sidor
  • 2023

Jesus het tyd gemaak om sy lewe in net twaalf dissipels te bele. Hierdie manne is op hul beurt opgelei om dissipels te maak totdat die evangelie van die koninkryk die eindes van die aarde bereik het deur middel van die vermenigvuldigingsproses.


Wat sal gebeur as ons Jesus se voorbeeld volg deur tyd te maak om met mense kontak te maak, met hulle te deel, hulle te ontwikke en ons tyd en lewens te bele in diegene wat Jesus op unieke wyse op hierdie spesifieke oomblik in ons lewens ingebring het. Die woorde potensiaal en geleentheid kom onmiddelik by my op.


Stel jou net voor...


Alle mense bereik hul volle potensiaal deur soos Jesus te leef en op te tree en hulself in andere te dupliseer en te vermeerder.


Leef in kontak - Gids vir leiers en fasiliteerders sal jou ondersteun om by ander aan te

sluit om 'n nuwe leefstyl van intimiteit met God aan te neem, om getransformeer

te word na die beeld van Jesus Christus en om by Hom aan te sluit in sy sending

om die wêreld te bereik en te verander.

  • Författare: Francois Carr
  • Format: Pocket/Paperback
  • ISBN: 9780620988636
  • Språk: Engelska
  • Antal sidor: 58
  • Utgivningsdatum: 2023-01-01
  • Förlag: Digital on Demand