Hoppa till sidans huvudinnehåll

Dis Net Vel, My Pel!

  • Nyhet

Häftad, Afrikaans, 2025

Av Nina Jablonski, Holly McGee, Nina Jabonski

319 kr

Beställningsvara. Skickas inom 5-8 vardagar
Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249 kr.

Jou velkleur maak jou nie vinnig, sterk, slim of gevaarlik nie. Ek wil sommer skree: “Dis net vel, my pel!”’n Geïllustreerde kinderboek oor die evolusie van velkleur, gebaseer op navorsing deur die antropoloog dr. Nina Jablonski en die historikus dr. Holly Y. McGee. Saam beskik hulle oor meer as 40 jaar se kennis wat spruit uit hul akademiese werk wat deur ewekniebeoordelaars nagegaan is.Ontmoet vir Epi Dermis! Epi se ander naam is “Vel”. Epi sal jou mooi vertel hoekom ons velle verskillende kleure het.Epi sal die wetenskap van velkleur op ’n eenvoudige manier verduidelik. Epi is die orgaan in die liggaam wat die hardste werk! Laat Epi toe om aan jou te verduidelik hoekom sweet jou liggaam se geheime superkrag is! Saam met Epi sal ons die geskiedenis van velkleur ondersoek en uitvind waarom velkleur nie jou gedrag beïnvloed nie.In Afrikaans vertaal deur Izak de Vries, met ’n voorwoord deur Michael Jonas, direkteur van die Afrikaanse Taalmonument en -museum.

Produktinformation

  • Utgivningsdatum2025-11-20
  • Mått254 x 254 x 4 mm
  • Vikt142 g
  • FormatHäftad
  • SpråkAfrikaans
  • Antal sidor56
  • FörlagCatalyst Books
  • IllustratörVermeulen, Karen
  • ISBN9781733547499
  • ÖversättareDe Vries, Izak