bokomslag Uitbarsting
Skönlitteratur

Uitbarsting

Colleen Cross

Pocket

339:-

Funktionen begränsas av dina webbläsarinställningar (t.ex. privat läge).

Uppskattad leveranstid 7-11 arbetsdagar

Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-

Andra format:

  • 268 sidor
  • 2024
Somtyds is dit beter om die verlede begrawe te laat...Bedrogondersoeker, Katerina Carter se uitstappie na geïsoleerde eiland ontbloot misterieuse 1920s okkult, geheime gange en gerugte van goue skatte. Die Aquarian Foundation se misterieuse geheime is verlore in die sand van tyd, maar onheilspellende misdaad lê diep onder in die water.Kat ontbloot afgryslike waarheid wat een moordenaar ten alle koste sal beskerm. Om die geheim bloot te lê, sal die moordenaar weer laat toeslaan en net sÿ kan die moordenaar keer. As sy gelukkig is, sal sy met haar lewe ontsnap, maar het haar geluk reeds uitgehardloop? Meesleurende psigologiese riller wat jy met die ligte aan sal wil lees!

  • Författare: Colleen Cross
  • Format: Pocket/Paperback
  • ISBN: 9781990422416
  • Språk: Engelska
  • Antal sidor: 268
  • Utgivningsdatum: 2024-01-14
  • Förlag: Slice Publishing