Hoppa till sidans huvudinnehåll

’n Kat se kans! Verhale van vurige en kordate katte

Inbunden, Afrikaans, 2019

AvKimberlie Hamilton

149 kr

Tillfälligt slut


Wie is die grootste rebelle van almal?Katte, natuurlik! Vir te lank is daar te min gesê oor hoe ongelooflik katte is.Hierdie boek vertel die (ware!) verhale en geheime van vurige en kordate katte. Daar is verhale oor katte wat lewens red, katte wat muise in allerlei geskiedkundige geboue soos kerke en teaters vang, katte wat Hollywood-sterre geword het en selfs ’n brawe klein katjie wat die Nazi's om die bos gelei het. Tesame met die verhale van merkwaardige katte, is daar ook interessante feite oor mistiese katte en katte aan boord van skepe. Daar is ook meer inligting oor projekte en organisasies wat katte, en hul regte, beskerm. ’n Purr-fekte boek vir katliefhebbers!

Produktinformation

  • Utgivningsdatum2019-05-01
  • Mått189 x 246 x 15 mm
  • Vikt500 g
  • FormatInbunden
  • SpråkAfrikaans
  • Antal sidor160
  • FörlagPenguin Random House South Africa
  • ISBN9780799393125
Hoppa över listan

Mer från samma författare

Hoppa över listan

Du kanske också är intresserad av

  • Nyhet

Olgas bok

Katarina Wennstam

Inbunden

269 kr299 kr

  • Nyhet
Del 5

Nattankare

Kristina Ohlsson

Pocket

79 kr129 kr

  • Nyhet

Systrarna

Jonas Hassen Khemiri

Pocket

79 kr129 kr