Hy Kom Met die Skoenlappers

Häftad, Afrikaans, 2016

Av Valda Jansen

319 kr

Beställningsvara. Skickas inom 5-8 vardagar
Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249 kr.

Hoe kyk 'n mens terug na jou lewe en wens jy het 'n ander vurk in die pad geneem? Wat sou gebeur het as? As? In die diep ontroerende novelle toor die skrywer soos 'n alchemis van ouds met verdriet en spyt. Dit is 'n liefdesroman, 'n elegie aan die verlore liefde. Die verteller verlang terug na Anders, na Jena, na Duitsland. Maar die verlede spoel 'n mens rond soos die see. Nou is dit te laat. Vir altyd te laat.

Produktinformation

  • Utgivningsdatum2016-06-16
  • Mått127 x 203 x 15 mm
  • Vikt500 g
  • FormatHäftad
  • SpråkAfrikaans
  • Antal sidor186
  • FörlagHuman & Rousseau (Pty) Ltd
  • ISBN9780798180023

Tillhör följande kategorier