bokomslag Dubbelspel
Deckare

Dubbelspel

Wilna Adriaanse

Pocket

499:-

Funktionen begränsas av dina webbläsarinställningar (t.ex. privat läge).

Uppskattad leveranstid 7-11 arbetsdagar

Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-

  • 411 sidor
  • 2014
Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigerirs, die Russe, Koreane, Indirs, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Geld is die enigste god wat aanbid word. Toe Ellie McKenna instem om di wreld te infiltreer, het sy gedink sy weet waarvoor sy haar inlaat. Maar soos haar pa altyd ges het, die duiwel deel nie visitekaartjies uit nie. En nou is haar pa nie meer daar nie, en moet sy self besluit wie sy kan vertrou, en waartoe sy in staat is. Haar pa het ook ges dis 'n job waaruit iemand dikwels nie lewend wegstap nie.
  • Författare: Wilna Adriaanse
  • Format: Pocket/Paperback
  • ISBN: 9780624068037
  • Språk: Engelska
  • Antal sidor: 411
  • Utgivningsdatum: 2014-04-01
  • Förlag: Tafelberg Publishers Ltd