Hoppa till sidans huvudinnehåll

Sarah Du Pisanie Omnibus 7

Häftad, Afrikaans, 2013

Av Sarah du Pisanie, Sarah Du Pisanie, Sarah du Pisanie

319 kr

Beställningsvara. Skickas inom 5-8 vardagar
Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249 kr.

My hartjie, my liefie: Toe Alet Fourie by Walvisbaai se treinstasie afklim, kan sy haar teleurstelling skaars verberg. Wat het haar besiel om 'n onderwyserspos op so 'n afgelee dorpie te aanvaar? As dit nie vir die dierbare leerlinge was nie, het sy haar goedjies in 'n japtrap gepak en teruggekeer huis toe ...na Pieter toe. Die voorskootbataljon: Karlien Joubert se jare lange droom om te boer, spat aan skerwe toe die prokureur haar oupa se testament aan haar verduidelik. Wie is die vreemdeling wat die grootste gedeelte van haar oupa se plaas besit? En waarvan, dink die wildvreemde man, moet sy, haar vier susters, en haar ma en tante dan oorleef as hulle nie in die ou plaasopstal welkom is nie? Fort van die kappiedraers: Skaars 'n week gelede het Stieneke Kitshoff nog geglo Teuns het haar lief ...dat hy sy buurman Piet Coetzee doelbewus oorreed het om haar as goewernante vir sy vier spruite aan te stel, daar op hul verafgelee plaas in Suidwes. En nou, sewe dae later, is sy saam met die Coetzees op vlug ...op pad na 'n beskutte fort op Ovikokorero, met Teuns nerens in sig nie. En die enigste man wat bereid is om haar teen die gewapende vyand te beskerm, is die arrogante Jaap Venter!

Produktinformation

  • Utgivningsdatum2013-04-20
  • Mått137 x 213 x 27 mm
  • Vikt465 g
  • FormatHäftad
  • SpråkAfrikaans
  • Antal sidor506
  • FörlagTafelberg Publishers Ltd
  • ISBN9780624057826

Tillhör följande kategorier