Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie Leerdersboek Graad 5 Afrikaans
Häftad, Afrikaans, 2013
Av David Green, Ria de Jager, Linda Bredenkamp, Marietjie van den Heever
269 kr
Tillfälligt slut
Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Die omvattende Leerdersboekverskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe in die kurrikulum, bevat ondersoeke, praktiese aktitiwiteite en verrykingsaktiwiteite vir elke kwartaal, sluit volkleur illustrasies, foto's en diagramme in, bied relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is.
Produktinformation
- Utgivningsdatum2013-07-05
- FormatHäftad
- SpråkAfrikaans
- SerieCAPS Natural Science and Technology
- FörlagCambridge University Press
- ISBN9781107647077