bokomslag Werkers by die Huis
Kropp & själ

Werkers by die Huis

Erin Thiele

Pocket

259:-

Funktionen begränsas av dina webbläsarinställningar (t.ex. privat läge).

Uppskattad leveranstid 7-11 arbetsdagar

Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-

  • 226 sidor
  • 2022

"Leer ons ons dae so gebruik dat ons wysheid bekom..." -Psalms 90:12 Erin Thiele het die tyd geneem om in hierdie klein boekie die metodes en beginsels neer te skryf wat aanhou om haar lewe glad te laat verloop. Met vyf kinders wat nog in die huis is en drie wat sy nog tuisskool, terwyl sy aan die stuur is van 'n sukses volle wreldwye bediening as 'n enkelouer, was Erin nog steeds in staat om tyd te maak om meer as 'n dosyn boeke en talryke tydskrif artikels te skryf, twaalf video's en boeke op band op te neem en was sy 'n motiveringspreker vir honderde vroue dwarsoor die wreld net soos jy! Ons belowe dat hierdie boek jou konstante hulpbron sal wees om jou lewe glad te laat verloop: om jou tyd, maaltye, gemors, skoonmaak, wasgoed, strykwerk en selfs naaldwerk te organiseer en skeduleer. Of jy nou hulp nodig het om jou tyd te bestuur wat God jou gegee het, of 'n makliker manier soek om dinge gedoen te kry, jy sal oor en oor na hierdie boek verwys!



  • Författare: Erin Thiele
  • Format: Pocket/Paperback
  • ISBN: 9781931800914
  • Språk: Engelska
  • Antal sidor: 226
  • Utgivningsdatum: 2022-02-11
  • Förlag: Narrowroad Publishing House