bokomslag Vind Die Oorvloedige Lewe
Familj

Vind Die Oorvloedige Lewe

Erin Thiele

Pocket

259:-

Funktionen begränsas av dina webbläsarinställningar (t.ex. privat läge).

Uppskattad leveranstid 7-11 arbetsdagar

Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-

  • 150 sidor
  • 2021

"Die Bybel s dat om jou lewe te vind moet jy dit eers verloor-en, *Michele Michaels het net dit gedoen! Dit is vrouens soos Michele wat geroep is om die voorloper vir baie vrouens te wees wat hulleself alleen vind, dikwels 'n man of kinders of familie verloor. In die eerste van haar vyf boek reeks, neem Michele ons saam op haar reis wat haar nie gelei het om te verwerf wat sy verloor het nie- maar eerder tot 'n verhouding so sterk, so vervullend en so vreedsaam dat sy 'n inspirasie vir almal van ons geword het. Alhoewel haar lewe uitmekaar moes val, het Michele, in stede daarvan 'n lewe gevind wat sy nooit gewaag droom het moontlik sou wees nie- sy het die oorvloedige lewe gevind wat Jesus gesterf het om vir haar te gee! In hierdie lewensveranderende boek, dokumenteer Michele die pad wat haar om die wreld gelei het, letterlik, maar selfs meer-sy het haar lewe met haar Beminde Bruidegom ontdek en gevind dat ons bedoel was om Sy mees kosbaarste Bruid te wees...iets wat sy geglo het (en meeste van ons glo) net sou gebeur nadat ons sterf." 

  • Författare: Erin Thiele
  • Format: Pocket/Paperback
  • ISBN: 9781931800730
  • Språk: Engelska
  • Antal sidor: 150
  • Utgivningsdatum: 2021-08-25
  • Förlag: Narrowroad Publishing House