bokomslag Die Derde Diskoers
Filosofi & religion

Die Derde Diskoers

Johan A Van Rooyen

Pocket

549:-

Funktionen begränsas av dina webbläsarinställningar (t.ex. privat läge).

Uppskattad leveranstid 7-11 arbetsdagar

Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-

  • 52 sidor
  • 2020
Hoekom respondeer strydvrae met betrekking tot geloof en kultuur, geloof en rede, en die teologie en wetenskap so moeilik? Bedoelende, hoekom is die belydenis van die antwoord op die stroom van die geskiedenis, om in God te glo so moeilik? Hierdie skrif verwoord dan juis 'n antwoord op bogenoemde vrae aan die hand van 'n derde diskoers wat dit self bemoei met bogenoemde strydvrae ten einde die waarom te koppel aan die hoekom. Ook respondeer hierdie strydvrae terug op die menslike psige in die vorm van 'n dj vu, wat teruggryp tot in die verlede, sodat die ewigdurende intellektuele proses, wat daartoe gelei het dat hierdie noodsaaklike gewaarwordinge in verskillende tydperke, verstaan kan word. Daarom word hierdie skrif gerig aan my objek (teolo), om 'n oop antwoord van 'n derde diskoers daar te laat en sodoende om die subjek (enige gelowiges) sodanig in te lig.
  • Författare: Johan A Van Rooyen
  • Format: Pocket/Paperback
  • ISBN: 9786200608567
  • Språk: Engelska
  • Antal sidor: 52
  • Utgivningsdatum: 2020-05-26
  • Förlag: Globeedit