bokomslag Vlug Van Die Vlinder
Skönlitteratur

Vlug Van Die Vlinder

Thea Swan

Pocket

269:-

Funktionen begränsas av dina webbläsarinställningar (t.ex. privat läge).

Uppskattad leveranstid 7-11 arbetsdagar

Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-

Andra format:

  • 158 sidor
  • 2014
Christlle Contreau, wreldberoemde Franse konsertpianis, is baie meer as wat sy vir die wreld voorhou. Van kleins af glip sy skelm weg om haar oupa in sy werkswinkel te gaan help, tot groot frustrasie van haar ouers. Op twintig kwalifiseer sy as agent in 'n spioenasienetwerk waarby haar vader haar betrek het en word die berugte Vlinder: rats, kleurvol en onaantasbaar.
Maar 'n kragtige bom verwoes die motor waarin haar vader en beste vriendin, Kristine, reis en moet die Vlinder uit haar geboorteland vlug. Onder verskeie skuilname en vermommings, ontduik sy die 'Insekdoders' tot haar omswerwinge haar uiteindelik na Suid-Afrika, Kristine se vaderland, bring. En dis in Kaapstad dat sy vir Jan Brand ontmoet. Eifel-toring van 'n man, wat haar voete in 'n oogwink skoon onder haar uitslaan. Vir 'n kort rukkie leef sy in 'n waas van ongekende geluk, maar dan dryf 'n tweede bom haar weer verder, weg van die man wat sy liefhet omdat sy vrees vir sy lewe ... as hy die bom oorleef het.
Sal sy hom ooit weer sien? Sal sy ooit weer net Christlle Contreau wees? Sal die Vlinder se vlug ooit tot 'n einde kom?
  • Författare: Thea Swan
  • Format: Pocket/Paperback
  • ISBN: 9781491890363
  • Språk: Engelska
  • Antal sidor: 158
  • Utgivningsdatum: 2014-01-15
  • Förlag: AuthorHouse