bokomslag 'n Ander land
Skönlitteratur

'n Ander land

Karel Schoeman

Pocket

379:-

Funktionen begränsas av dina webbläsarinställningar (t.ex. privat läge).

Uppskattad leveranstid 7-11 arbetsdagar

Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-

  • 416 sidor
  • 2006
Teen die einde van die negentiende eeu kom 'n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is 'n afsydige Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van dt wat tot dusver vir hom vreemd was. Dit word ook, uiteindelik, 'n voorbereiding op die onafwendbare einde van die reis: die dood. Die "ander land" word nie net geografies bedoel nie, maar ook die reis na die onbekende.
  • Författare: Karel Schoeman
  • Format: Pocket/Paperback
  • ISBN: 9780798145114
  • Språk: Engelska
  • Antal sidor: 416
  • Utgivningsdatum: 2006-04-01
  • Förlag: Human & Rousseau (Pty) Ltd