bokomslag Lodene
Familj

Lodene

June Botha

Pocket

269:-

Funktionen begränsas av dina webbläsarinställningar (t.ex. privat läge).

Uppskattad leveranstid 7-11 arbetsdagar

Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-

  • 186 sidor
  • 2020

Lonika, 'n jong vrou, het haar hart verloor op di van 'n gesiene sakeman, Wilhelm. "Verlief en verlore," sou Stephan skouerophalend met 'n strak gesig s, terwyl hy hulpeloos toesien hoedat sy broer, Wilhelm, oornag verander in 'n ongenaakbare, gevoellose, eggenoot wat die lewe van sy ongebore baba op agterbakse wyses probeer beindig. Lonika se lewe word 'n marteling tussen leuens en hartelose brutaliteit.  Weereens moes Lonika op die dorsvloer van naakbare onderhandelinge staan. "'n Lewe vir 'n lewe, Heer?" bedel sy, smeek sy totdat haar liggaam, opgekrul teen die koue vloer, snikkend boedel oorgee.  'n Lewe word geneem, 'n Lewe word gegee - maar teen 'n prys. Weereens moes Lonika op die dorsvloer van naakbare onderhandelinge staan. " 'n Lewe vir 'n lewe, Heer," bedel sy, smeek sy totdat haar liggaam, opgekrul teen die kouer vloer, snikkend boedel oorgee. "Lodene moet jy haar noem," hoor Lonika die verpleegster se sagte stem oor haar willose liggaam streel.

 


  • Författare: June Botha
  • Format: Pocket/Paperback
  • ISBN: 9781928518761
  • Språk: Afrikaans
  • Antal sidor: 186
  • Utgivningsdatum: 2020-09-13
  • Förlag: Digital on Demand