bokomslag Hannibal se Olifantmeisie
Skönlitteratur

Hannibal se Olifantmeisie

Charley Brindley

Pocket

169:-

Funktionen begränsas av dina webbläsarinställningar (t.ex. privat läge).

Uppskattad leveranstid 7-11 arbetsdagar

Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-

  • 108 sidor
  • 2021
Hannibal moet sestig oorlog olifante van Karthago af in Noord-Afrika, oor die Middel van die See na Iberia vervoer. Hy moet sy mense op lei om hierdie moeilike taak uit gerig te kry. Die eerste deel van hierdie projek is om een olifant op `n skip te laai en na die ooste te vaar op die agtien-dag reis. Hy het sy grootste olifant gekies, Obolus, om te gebruik in die opleiding van sy manne.Hannibal moet sestig oorlog olifante van Karthago af in Noord-Afrika, oor die Middel van die See na Iberia vervoer. Hy moet sy mense op lei om hierdie moeilike taak uit gerig te kry. Die eerste deel van hierdie projek is om een olifant op `n skip te laai en na die ooste te vaar op die agtien-dag reis. Hy het sy grootste olifant gekies, Obolus, om te gebruik in die opleiding van sy manne. Tydens die laai van die dier op `n skip, het Obolus sy jarelange hanteerder gemoor. Die meisie, Liada, is die enigste ander persoon wat die temperamentele olifant kan beheer. Nadat sy daarin slaag om Obolus by die oprit op te lei en tot op die dek van die skip, vra Hannibal haar om saam met die olifant na Iberia te gaan . Liada is huiwerig om haar vriende by Carthago agter te laat, maar sy is ook bekommerd oor Obolus se veiligheid op die lang reis. Sy besluit om haar vriende los en om vir Obolus te sorg.
  • Författare: Charley Brindley
  • Format: Pocket/Paperback
  • ISBN: 9788835418856
  • Språk: Afrikaans
  • Antal sidor: 108
  • Utgivningsdatum: 2021-02-11
  • Översättare: Roxzanne Beyers
  • Förlag: Tektime