bokomslag Getuienisse
349:-

Funktionen begränsas av dina webbläsarinställningar (t.ex. privat läge).

Uppskattad leveranstid 7-11 arbetsdagar

Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-

Andra format:

  • 156 sidor
  • 2023
Getuienisse en wonderwerke, wat God se tere liefde in my lewe demonstreer. Hierdie boek vertel hoe ek die Here ontmoet het en Hy my met Sy Heilige Gees gedoop het. Daarna het ek myself in 'n onmoontlike situasie bevind. Die Here het aan my 'n gebedsmaat gestuur, met 'n profetiese gawe, om my te help om my situasie te hanteer. Ná 'n jaar was ek gereed en het Hy ons in 'n span verander om mense te help wie desperaat was. Ons het vir 18 jaar as voorbidders saamgebid. God het gesê ons moes 'n A4 lyntjiesboek en 'n pen koop en alles neerskryf. Die Heilige Gees het wonderlike boodskappe aan ons gestuur. Ek het sommiges daarvan in hierdie boek ingesluit. My mikpunt met hierdie boek is: om God te verheerlik vir Sy grootsheid.

  • Författare: Anna De Wet, Zion Publications
  • Format: Pocket/Paperback
  • ISBN: 9781776375462
  • Språk: Engelska
  • Antal sidor: 156
  • Utgivningsdatum: 2023-03-23
  • Förlag: Anna de Wet