bokomslag Die Wonderbaarlike Krag van Sen
Filosofi & religion

Die Wonderbaarlike Krag van Sen

Richard Brunton

Pocket

129:-

Funktionen begränsas av dina webbläsarinställningar (t.ex. privat läge).

Uppskattad leveranstid 7-11 arbetsdagar

Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-

  • 92 sidor
  • 2022

Sen is om die wil, die genadeliefde, van God oor iemand of situasie te verklaar.

Wanneer ons sen uitspreek in opregte geloof, dan aktiveer ons God Se mag om iemand - en ook onsself - of situasie te verander vanwaar dit tans is tot waar God dit wil h.

Jesus het elke Christen gesag en mag gegee om ander in die Naam van die Here te sen sodat lewens en situasies verander. Die krag van sen is wonderbaarlik. Dit ontsluit die werking van die Heilige Gees wat vreugde, vrede, voorspoed en vrug wil bewerkstellig en gesondheid, sukses en beskerming skenk.

Ontdek in hierdie boekie hoe sen werk en leer om diegene te sen wat jou vloek of seermaak. Leer hoe sen jy jou huweliksmaat, jou kinders, jou huis en jouself, asook jou werkplek, jou land en gemeenskap - en ook vir God Self.

Jy kan jou wreld verander.

  • Författare: Richard Brunton
  • Format: Pocket/Paperback
  • ISBN: 9780473624934
  • Språk: Engelska
  • Antal sidor: 92
  • Utgivningsdatum: 2022-03-23
  • Förlag: Richard Brunton Ministries