bokomslag Die Boereboek
Historia

Die Boereboek

Lets Pretorius

Pocket

499:-

Funktionen begränsas av dina webbläsarinställningar (t.ex. privat läge).

Uppskattad leveranstid 7-11 arbetsdagar

Fri frakt för medlemmar vid köp för minst 249:-

  • 562 sidor
  • 2023
Ek is Afrikaner......ek is Boer........ek is Boere-Afrikaner..... ek is Afrikaans.....ek is Suid-Afrikaner...... ons is Afrikaanses.......en so gaan die debat voort! Die BOEREBOEK handel in die eerste plek oor identiteit. Dit gee aan elke BLANKE AFRIKAANSSPREKENDE SUID-AFRIKANER VAN DIE 21STE EEU die nodige inligting en agtergrond om ingeligte besluit te maak oor WIE hy/sy is en WAAR hy/sy behoort.Die BOEREBOEK is wetenskaplike en deeglik nagevorste boek oor die ontstaan van die Boervolk en die Afrikaner. Dit bespreek ook die verhoudinge en interaksie wat gelei het tot die ontstaan van BASA21.Verder word die invloed van transformasie op BASA21 bespreek en oplossing vir OORLEWING in "nuwe Suid-Afrika" word voorgestel.

  • Författare: Lets Pretorius
  • Format: Pocket/Paperback
  • ISBN: 9798223135999
  • Språk: Engelska
  • Antal sidor: 562
  • Utgivningsdatum: 2023-07-31
  • Förlag: Lets Pretorius